Bernie Mac

Bernie Mac
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Bernard Jeffrey McCullough
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bernie Mac is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ocean's Eleven (2001), Charlie's Angels: Full Throttle (2003), en Guess Who (2005), en in die televisiereeks The Bernie Mac Show (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy